Herroep konsepregulasies oor private veiligheidsbedryf – Free SA

Die organisasie Free SA het ʼn sterk waarskuwing gerig oor voorgestelde wysigings aan vuurwapenregulasies en het die voorgestelde wysigings as “vaag, onwerkbaar en ʼn ernstige bedreiging vir openbare veiligheid” bestempel. Lees meer op Maroela Media