In wat bestempel word as ʼn oorwinning vir die publiek wat betref openbare deelname en demokratiese verantwoordbaarheid, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, die omstrede verbod op die verkoop, invoer en vervaardiging van voedselprodukte wat hemp en cannabis bevat opgehef.