Onteiening: Kaptein Ahab jag steeds sy walvis

Deur Paul Maritz, Free SA direkteur Naby aan die einde van Herman Melville se 1851 meesterstuk, as dit vir almal aan boord duidelik geword het dat kaptein Ahab se obsessie met Moby Dick se dood tot hulle almal se einde gaan lei, skreeu sy eerste stuurman, Starbuck, vir hom: “Dit is nog nie te laat […]