Die obsessie met grond, die werklikheid van geld en die oplossing

Deur Reuben Coetzer, woordvoerder vir Free SA Min onderwerpe wek soveel politieke emosie in Suid-Afrika soos grondhervorming. Die ANC dring daarop aan dat grond die mees fundamentele uitdaging en probleem van ons tyd is en dat radikale staatsinmenging en wetsontwerp nodig is om die foute van die verlede reg te stel. Dit is die regverdiging […]