Suid-Afrika se probleme is geen lone, nie lae lone nie

Deur Paul Maritz, Free SA direkteur Die minister van arbeid, Nomakhosazana Meth, het onlangs aangekondig dat die nasionale minimumloon verhoog sal word met 4,4%. Na afloop van hierdie verhoging, so spog haar party, is die nasionale minimumloon nou R28,79 per uur. Haar departement is egter verkeerd. Die werklike minimumloon in Suid-Afrika is nie R28,79 per […]